![]() |
![]() |
HESSIE
EN HOLDERSTEBOLDER
Korky Paul & Valerie Thomas |
Hessie Heks se huis was swart. Binnie en buite, bo en onder: alles swart. Tapyte, stoele, bed en beddegoed, tot die prente teen die muur en die bad was swart. Natuurlik was Holderstebolder, haar kat, ook swart. En daar het die moeilikheid begin. Hessie kon hom nie raaksien nie - tot sy op'n dag besluit om haar towerstokkie nader te trek... |
![]() |
KAPTEIN
KARBONKEL SE SKAT
Korky Paul en Peter Carter |
Kaptein Karbonkel was 'n seerower.
Se hy. Hy was die gruwelikste seerower in die hele wereld - se hy. Hy het
kastele aangeval, skepe gekaap en ouens in die see gegooi - se hy.
|
![]() |
SANJI
EN DIE BAKKER
Robin Tzannes en Korky Paul |
Elke oggend en aand snuf en snuif
Sanji die heerlike geure in wat uit die bakkery opstyg - donker knarskorsbrood,
soet, louwarm bolletjies, krakerige, beskuitjies. Maar een aand kom hamer die
bakker aan sy deur. 'Dief!' skree hy. 'Jy is besig om my geure te steel! Ek
moet betaal word vir daardie geure. En as jy weier, vat ek jou hof toe.'
|